Login

Meet South African Singles

3 Month Free Trial

For a limited time we are offering all new members a 3 month free trial.
Just add a photo and we will give you access to a Platinum membership!

Soek n vroutjie wat bemin wil word met respek.

Last active: over 12 months ago
29 / 100
Last active: over 12 months ago

Henk
Standard Member

65 Pretoria, Gauteng, South Africa

Male / Divorced / ID: 207168

Seeking Female 39 - 56 living within 250 kms of Pretoria, Gauteng, South Africa For: Friendship, Romance / Dating, Marriage

5

Quick Overview

Henk

He's Looking For

Education:

High School
Any

Have children:

Yes - don't live at home
Any

Drink:

Don't drink
Any

Smoke:

Don't smoke
Any

Religion:

Christian
Any

Occupation:

IT / Communications
Any

Member Overview

Op soek na n vroutjie en maatjie wat graag bemin en respekteer wil word. Ek was al 2 keer getroud en "die" 3 de keer glo en hoop ek gaan finaal wees, dus is ek op soek na daai vroutjie en maatjie wat die pad saam wil stap en die lewe ten volle geniet tot ons tyd hier op die aarde verby is. Ek is ...
Op soek na n vroutjie en maatjie wat graag bemin en respekteer wil word. Ek was al 2 keer getroud en "die" 3 de keer glo en hoop ek gaan finaal wees, dus is ek op soek na daai vroutjie en maatjie wat die pad saam wil stap en die lewe ten volle geniet tot ons tyd hier op die aarde verby is. Ek is op soek na n maatjie wat saam met my oor die dag van more kan droom en beplan. Ek bly op n plaasie net buite kant Pretoria Oos en is besig met die onwikkeling van my plaas damme in n vis boerdery. Mikpunt is om (moontlik) houdhuise, n vakansie oord en vir dag besoekkers te ontwilkel. Ek doen Rekenaar konsultasie werk, voltyds, om aan die lewe te bly en die plaasie te ontwikkel. Boer deeltyds. Ek het groot respek en wardering vir n vroutjie wat braaf genoeg is om vir my te kom kuier, hier opi plaasie, sodat sy my kan ontmoed en die plaasie kan sien om haar besluit te kan maak oor my en haar toekoms maar ook sodat ek haar kan ontmoed en oor haar kan besluit. Ek glo in liefde met eerste ontmoeting, daai warm lam gevoel in die onderlyf as jy in die ander persoon se oe kyk. Ek glo om reguit, met respek en eerbied, die waarheid te praat. Asb praat slegs met my as jy werklik dink jy en ek gaan daai spesiale maatjies word, as jy van die plaas lewe hou, weet hoe om werklik n man te bemin. die voordeel om weer voor te begin is, ons kan verbeter uit wat ons geleer het uit die verlede. So die dag van more kan net baie,baie mooier en lekkerder wees as gister. Is ons nie gelukkig om weer n kans in die lewe te kry met n nuwe maatjie en begin met n skoon blaatjie. gister is verby. Ek vertrou n persoon ten volle vanaf die begin totdat die vertroue gebreek word. Kom jy en ek speel, lag, wees gelukkig, leef in vrede, beplan saam, geniet mekaar en elke oomblik van die dae van more. Ek is n persoon wat van nabyhied hou, ek hou daarvan om te vat, te voel, te speel, te vroettel, te druk, te soen, styf teen my maatjie te le, ek raak gewoontlik aan my maatjie of ons sit of staan of le, en so aan. N vrou is so n mooi sagte mensie, hoekom weg wees vanaf haar? Ek glo dat maatjies werklik baie lief en in diepte verlief kan wees op mekaar en dat dit kan aanhou, en aanhou, mits,,, byde wil werk aan die verhouding sodat die verhouding kan werk, kan lewe, en groei . Ek is n een vrou man en as ons eers in mekaar is en daai lekker gevoel in die onder lyf is daar vir byde van ons, dan bly ek by jou, ek hou daar van om my geliefde te bederf, te sorg, te beskem, geskenke te koop, naweke weg te gaan – n lekker “Honey Moon” naweeke, op my hande te dra, daai hande wat so lekker kan voel en speel….. Ek oeffen gereeld om die bloed-om-loop aan die gang te hou. SkryF en vind uit......
more

Seeking

N persoon is wat van die plaas en die lewe hou. N persoon wat vriendelik, spontaan, liefdevol, reguit en gemaklik is en wat tyd kan maak vir saam wees en vir liefde. Op soek na n vroutjie en maatjie wat graag bemin wil word en weet hoe om n man te bemin. N vrou wat weet wat is die pad na n man se h...
N persoon is wat van die plaas en die lewe hou. N persoon wat vriendelik, spontaan, liefdevol, reguit en gemaklik is en wat tyd kan maak vir saam wees en vir liefde. Op soek na n vroutjie en maatjie wat graag bemin wil word en weet hoe om n man te bemin. N vrou wat weet wat is die pad na n man se hart, dit is beslis nie deur sy maag nie. N vroutjie wat tyd maak vir die verhouding en ons verhouding dan saam laat groei en groei.
more

More About Me

Henk

He's Looking For

Basic

Gender:
Male
Female
Age:
For privacy reasons, age is accurate to within 2 weeks
65
39 - 56
Lives in:
Pretoria, Gauteng, South Africa
within 250 kms of Pretoria, Gauteng, South Africa
Relocate:
Not willing to relocate
Any

Appearance

Hair color:
Grey / White
Any
Hair length:
Short
Any
Hair type:
Straight
Any
Eye color:
Blue
Any
Eye wear:
Glasses
Any
Height:
6'2" (188 cm)
5'5" (166 cm) - 6'4" (194 cm)
Weight:
95 kg (209 lb)
50 kg (110 lb) - 100 kg (220 lb)
Body style:
Athletic
Petite, Slim, Average, Athletic, Full Figured
Ethnicity:
Caucasian (White)
Caucasian (White)
Facial hair:
Clean Shaven
N/A
Best feature:
My Hands
Any
Body art:
None
Any
Appearance:
Average
Very attractive, Attractive, Average

Lifestyle

Drink:
Don't drink
Any
Smoke:
Don't smoke
Any
Marital Status:
Divorced
Any
Have children:
Yes - don't live at home
Any
Number of children:
2
Any
Oldest child:
Older than 18
Any
Youngest child:
18
Any
Want (more) children:
No
No
Have pets:
Other,Dog,Fish,Bird,Rabbit
Any
Occupation:
IT / Communications
Any
Employment status:
Full Time
Any
Income:
R28,001 - R70,000 ZAR
Any
Home type:
Farm
Any
Living situation:
Live Alone
Any

Background / Cultural Values

Nationality:
South Africa
Any
Education:
High School
Any
Languages spoken:
Afrikaans
Afrikaans
Religion:
Christian
Any
Star sign:
Sagittarius
Any

Hobbies & Interests

Entertainment:

Camping / Nature, Family, Gardening / Landscaping, Home Improvement, Shopping, TV: Educational / News, TV: Entertainment, Watching Sports

Food:

Other

Music:

Other

Sport:

Other

CupidTags
Click on the CupidTag to view members who have tagged themselves with this word. To add one of these CupidTags to your own profile click on the '+'

Safety Tip - We're here to keep you safe

Your membership subscription helps us provide world class fraud prevention technology and employ people dedicated to fraud prevention and consumer safety. Help us keep you safe by reporting anything of concern to our dedicated fraud prevention team by clicking the "Report Abuse" icon.