Login

Meet South African Singles

Review your matches for free
Access to advanced messaging features
Trusted site backed by Cupid Media
Stunning meisie soek haar sielsgenooit.

Joanne
Standard Member
Last active: over 12 months ago

71 Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa

Female / ID: 240123

Seeking Male 63 - 75 living within 250 kms of Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa For: Long Term Relationship

Last active: over 12 months ago

Overview

Joanne

She's Looking For

Education:

High School
Any

Have children:

No
Any

Drink:

Don't drink
Any

Smoke:

Don't smoke
Any

Religion:

No Answer
Any

Occupation:

Self Employed
Any

Member Overview

Deugsaam en gelowig, liefdevol,romanties,saggeaard,nederig,vriendelik en spontaan. Gesels en lag graag, Het sin vir humor. Is eerlik,getrou,lojaal,is nie jaloers,hou nie van skeltaal,rusies nie.Het selfbeheersing. Geduldig, Stel nie belang in rykdom en aansien nie. Geld is nie alles nie. Is nie spa...
Deugsaam en gelowig, liefdevol,romanties,saggeaard,nederig,vriendelik en spontaan. Gesels en lag graag, Het sin vir humor. Is eerlik,getrou,lojaal,is nie jaloers,hou nie van skeltaal,rusies nie.Het selfbeheersing. Geduldig, Stel nie belang in rykdom en aansien nie. Geld is nie alles nie. Is nie spandabelrig nie. Is n kontak mensie, Baie lief vir stap,natuur en see. Baie lief vir kinders, diere en tuinmaak. Lief om net by die huis te ontspan saam met my liefde.Is n spysenier, baie kreatief in die koswereld. Dus sal my maat nie net kos vir die liggaam kry nie, maar vir die siel ook.
more

Seeking

My maat moet gelowig wees, n Man is die hoof van die huis en hy moet sy pligte as hoof van die huis nakom. Moet liefdevol,romanties,saggeaard en nederig wees.Moet n sin vir humor he, eerlik,getrou en lojaal wees, Nie jaloers wees nie. Moet vertroue he,selfbeheersing,geduld. Rykdom en aansien moet ni...
My maat moet gelowig wees, n Man is die hoof van die huis en hy moet sy pligte as hoof van die huis nakom. Moet liefdevol,romanties,saggeaard en nederig wees.Moet n sin vir humor he, eerlik,getrou en lojaal wees, Nie jaloers wees nie. Moet vertroue he,selfbeheersing,geduld. Rykdom en aansien moet nie vir hom belangrik wees nie. Natuurlik moet hy n kontak mens wees, lief vir stap,natuur en see.Lief wees vir kinders,diere. Indien hy kinders en kleinkinders het sal dit n bonus wees vir my. Hy moet net homself wees.
more

More About Me

Joanne

She's Looking For

Basic

Gender:
Female
Male
Age:
For privacy reasons, age is accurate to within 2 weeks
71
63 - 75
Lives in:
Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
within 250 kms of Port Elizabeth, Eastern Cape, South Africa
Relocate:
Willing to relocate within my country
Any

Appearance

Hair color:
Brown
Any
Eye color:
Blue
Any
Height:
5'1" (155 cm)
Any
Weight:
64 kg (141 lb)
Any
Body style:
Average
Any
Ethnicity:
No Answer
Any
Body art:
Prefer not to say
Any
Appearance:
Attractive
Any

Lifestyle

Drink:
Don't drink
Any
Smoke:
Don't smoke
Any
Marital Status:
No Answer
Any
Have children:
No
Any
Number of children:
N/A
Any
Oldest child:
N/A
Any
Youngest child:
N/A
Any
Want (more) children:
No
Any
Have pets:
Dog,Cat,Bird
Any
Occupation:
Self Employed
Any
Employment status:
Part Time
Any
Annual income:
Prefer not to say
Any
Living situation:
Live with kids
Any

Background / Cultural Values

Nationality:
South Africa
Any
Education:
High School
Any
Languages spoken:
English,Afrikaans
Any
Religion:
No Answer
Any
Star sign:
Gemini
Any

Hobbies & Interests

Entertainment:

Antiques, Art / Painting, Camping / Nature, Computers / Internet, Cooking / Food and Wine, Crafts, Dining Out, Education, Family, Gardening / Landscaping, Music (Listening), Pets, Photography, Poetry, Traveling

Food:

Other, Barbecue, Seafood, Greek, Indian, Italian

Music:

Classical / Opera, Country / Folk, Religious, Rock

Sport:

Athletics, Cricket, Cycling, Gymnastics, Rowing, Rugby, Swimming, Tennis / Badminton, Walking

More About Me

Favorite Book:

Lees nie baie nie.

Favorite Food:

Hou van verskeidenheid kosse. Boerekos is maar bobaas.

Favorite Music:

Gospel, klasieke, Country, Opera.

Dress Style:

Dink ek trek baie mooi aan, Is baie lief vir die los styl.

Humor:

Het n skerpsin vir humor. Is somtyds terg ek n bietjie.

Hobbies & Interests:

Het baie stokperdjies. Botterbeeldhou, garnering, blomme ens.

Travelled:

Was oral in ons land, behalwe die weskus en Suidwes, oorsee.

Cultural Adaption:

Verkies om by my kultuur te hou.

Romance:

By die see of in n hut in die berge.

Personality:

Het n sterk persoonlikheid.

My Perfect Match is:

Persoon wat indieselfde dinge belangstel as ek.

Safety Tip - Always meet in a public place for your first date

If you choose to have a face-to-face meeting with another member, always meet in a public place with many people around. Organize your own transportation to and from the date and never agree to be picked up at your home. Always tell someone in your family or a friend where you are going and when you will return and stay connected with your cell phone switched on at all times.